GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Bruin Plainjane
Bruin Plainjane
Bruin Plainjane
Bruin Plainjane

Bruin Plainjane

Standaard prys
Uitverkoop #Jammer
Sale price
R 299.00
Tax included.

Elke dame se klerekas het 'n plainjane hempie nodig.

Perfek vir elke dag-dra saam met 'n denim en jou klerekas.com poppies of leer vellies. TJiRP juwele sal jou uitrusting perfek afrond.

 

Kleur

Bruin

Grootte

Beskikbaar in grootte (S), (M), (L), (XL)

Wasmasjien vriendelik