Bont Tekstuur Serp

'n Mooi serp is 'n tydlose item in enige vrou se klerekas.

Groot, knus serpe dien 'n dubbele doel in die winter -  nie net is dit lekker warm nie, hierdié bykomstigheid laat enige uitrusting stylvol lyk.

Hierdie serp se modieuse kombinasie van pienk, grys, wit en maroon maak dit 'n moet-hê item om jou winterskas op te kikker.