Bokkie Onnie

Is jou bokkie stout vir 'n onnie?

Bederf hom met 'n enig in sy soort Valentyns onnie.

Ons waarborg jou 'n warm Valentynsdag!

Mates :

S = 63cm

M= 72cm

L =  78cm

XL = 81cm 

Wenk: Koop dieselfde grootte as jou T-hemp se grootte.

#Onnie #Bokkie #NetGenoeg

 *GEEN omruilings op onderklere sal toegelaat word nie.