GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Blompatrone
Blompatrone
Blompatrone

Blompatrone

Standaard prys
R 700.00
Sale price
R 700.00
Tax included.

Hierdie eenstruk sal die koppe laat draai.

Dra die Blompatrone eenstuk saam met vleeskleurige hakkies vir 'n deftige voorkoms, of saam met sandale vir 'n meer informele voorkoms.

Hoe dit okal sy, dié uitrusting met die mooi blompatrone sal beslis aandag trek!