Gratis koerierdiens vir bestellings van R599 of meer
Blommetjie gedenk aan my
Blommetjie gedenk aan my
Blommetjie gedenk aan my
R 280.00

Blommetjie gedenk aan my

Blommetjie gedenk aan my word gesien as die eerste Afrikaanse “rock”-liedjie.  Die lied is gebasseer op die ware verhaal van ‘n vrou wat in 1968 oppad na haar troue in ‘n motorongeluk oorlede is. Sommige mense beweer dat hulle die spook van die vrou in Uniondale al gesien duimry het. Daarom lui die liedjie se woorde: “Blommetjie gedenk aan my, en sy lig haar duim na bo; Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo.”
+