GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Blom Vellies

Blom Vellies

Standaard prys
Uitverkoop #Jammer
Sale price
R 899.00
Tax included.

Dit is net daai ietsie anders. Dit is klerekas.com se Blom Vellies! Hierdie paar skoene is met baie beplanning en kreatiwiteit deur klerekas.com ontwerp en met die hand vervaardig. Hierdie pragtige skoene is ook 'n eerste vir Suid-Afrika en jy sal verseker baie komplimente ontvang met jou mooi paar skoentjies aan jou voete.

 

100% Leer

200% Uniek

Handgemaak in Suid-Afrika

Rubber sole

Gratis sak ingesluit om jou vellies veilig in te vervoer