Blom handsak

Die gemiddelde vrou word sewe leer per jaar verlief; net nes daarvan is met handsakke!

Dis baie moeilik om nie al met eerste oogopslag verlief te raak op hierdie handsak nie!

Dié handsak is met baie beplanning en kreatiwiteit deur klerekas.com ontwerp en met die hand vervaardig uit egte leer. 

Dis boonop veelsydig genoeg om vir 'n handsak of 'n "laptop" sak te gebruik. 

Lengte: 30cm

Breedte: 48cm

 

100% Leer

200% Uniek

Handgemaak in Suid-Afrika


*Goeie dinge vat tyd! Omdat die handsak spesiaal handgemaak word, neem dit ongeveer 15 - 20 werksdae vir aflewering.