Bloeisel

  • Winskopie
  • Gewone prys R 750.00
Tax included.


Oe, sy is die heel mooiste! Sag, vroulik en net sommer mooi! Hierdie rompie is perfek vir 'n gemaklike geleentheid met plat leerskoentjies. Jy kan haar met 'n hempie in enige een van die geverfde blomme dra. Met 'n leerbeldjie om jou middel te beklemtoon, kan jy verseker wees dat jy prsgtig sal voel en lyk!

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88