Besige-lyfie leersak

  • Winskopie
  • Gewone prys R 800.00
Tax included.


Leer handsak vir haar.

Grootte: 22 cm x 30 cm x 10 cm

Bandlengte: 140 cm

Hierdie sakkie kom met 'n ritssluiter bo, skouer bandjies en 'n lyfband. 'n Ritssluitersakkie binne en twee oop sakkies buite. Die sak is ten volle gevoer met katoen. 

100% Leer