GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Benjamin Franklin

Benjamin Franklin

Standaard prys
R 600.00
Sale price
R 600.00
Tax included.

Benjamin Franklin word beskou as een van die vaders van die Verenigde State van Amerika. Franklin was 'n vooraanstaande skrywer, drukker, satirikus, teoretikus, politike figuur, wetenskaplike, uitvinder, aktivis, staatsman, soldaat en diplomaat.

Mag hierdie horlosie jou ook elke dag tot hoër hoogtes inspireer.