Beandra

  • Winskopie
  • Gewone prys R 850.00
Tax included.


Elegant, vroulik, sag maar tog gesofistikeerd! Die Beandra is die regte keuse vir daardie geleentheid waar jy op jou beste wil voel en lyk.  'n Mooi stywe  t-hemp in enige een van die kleure rond die rompie mooi af, of ons gunsteling, die Emma of Charné hempies. Die mooi vroulike kleure maak die Beandra geskik vir 'n oggendtee saam met jou vriendinne, maar afhangende van die bykomstighede is die rompie perfek vir enige geleentheid waar jy 'n indruk wil maak! Geniet haar en al die komplimente!

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88