Bea

  • Winskopie
  • Gewone prys R 750.00
Tax included.


Strepe is tydloos. Met 'n mooi wit hemp, tekkies of vellies is die prettige rompie 'n goeie keuse.  Dit is van "scuba" materiaal gemaak om die perfekte vorm te hou. Beslis 'n wenner vir enige klerekas!

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88