Anniversary

  • Winskopie
  • Gewone prys R 1,200.00
Tax included.


Gesofistikeerd tog sag en vroulik!  Ideaal vir enige geleentheid van 'n troue tot 'date night.'  Afhangende van die geleentheid, dra haar met 'n hakkie, of my gunstelling - jou vellies! In die winter is sykouse en mooi bootse ook 'n goeie opsie. 'n Leer beldjie rond die Anniversary perfek af! Geniet haar en maak jou lippe rooi vir die spesiale geleentheid!

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88