Annette

  • Winskopie
  • Gewone prys R 1,300.00
Tax included.


Speels, vrolik! Tog ideaal vir enige geleentheid van 'n troue tot 'date night.'  Afhangende van die geleentheid, dra haar met 'n hakkie, of my gunsteling - jou vellies! 'n Leer beldjie rond die Annette perfek af! Geniet haar en laat die koppe draai!

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88