Anje

  • Winskopie
  • Gewone prys R 990.00
Tax included.


Die Anje rokkie is vernoem na een van ons gunsteling fotograwe, Anje. Die idee daar agter is dat die lewe ook soos 'n kamera is. Fokus op dit wat belangrik is, koester die mooi oomblikke, ontwikkel uit die negatiewe, en wanneer dinge nie uitwerk nie... maak 'n nuwe prentjie. Die Anje is die perfekte uitrusting om nuwe herinneringe in te maak hierdie lente. Dra haar saam met 'n mooi leer beldjie en ons gunsteling skoene, jou vellies, en jy sal prentjiemooi lyk!

Waarvoor wag jy?