GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Anique

Anique

Standaard prys
R 1,250.00
Sale price
R 1,250.00
Tax included.

Die Anique rokkie is helder, bont en vrolik. Dis vroulik, speels en prettig. Dit trek beslis aandag en weerspiëel selfvertroue. Dis perfek vir die vrou wat nie bang is om raakgesien te word nie en met selfvertoue en lewenslus haarself laat skyn. 'n Vrou wat ‘glare’ vir die mense rondom haar is. 

Dra haar saam met jou gunsteling vellies of 'n mooi paar hakke. 'n Leerbeldjie rond haar prentjiemooi af.

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88