Alba

  • Winskopie
  • Gewone prys R 990.00
Tax included.


Hierdie is een van ons topverkopers! Die rokkie is van rekkatoen gemaak wat sorg dat die Alba bietjie rek en is dus vreeslik gemaklik en mooi sit!  Met die regte skoene en leerbeldjie is hierdie 'n rokkie wat beslis aandag gaan trek!

Ons wenk? Herhaal die rooi blommetjie met 'n rooi bykomstigheid soos byvoorbeeld 'n handsak of beld. 

Geniet hierdie unieke en stylvolle item!