AKTIEF IN PIENK

Modes kom en gaan, maar ons liefde vir mooi tekkies is hier om te bly.

Om aktief te wees is g'n straf in hierdie mooi tekkies nie.