Aktetas

  • Winskopie
  • Gewone prys R 1,530.00
Tax included.


Die aktetas het 'n tydlose styl wat perfek werk vir besigheid, sowel as elke dag gebruik. 'n 15" stootrekenaar sal gemaklik daarin kan pas met 'n YKK ritssluiter om dit veilig te bewaar.

Grootte: Lengte: 38CM (+/- 1) | Breedte: 8CM (+/- 1) | Hoogte: 31CM (+/- 1) | Handvatsel: 17CM (+/- 1)