Adam TURK

  • Winskopie
  • Gewone prys R 599.00
Tax included.


Staan uit soos ‘n biljoenêr wat gereed is om die wêreld te verken. Die Adam Turk hemp sal jou op ‘n verbeeldingsreis neem van ‘n avonturier wat gereed is om voluit in die oomblik te leef. Die hemp is deur die span van klerekas.com ontwerp en jy sal dit net op ons platform kry. Dit is darem lekker om te weet dat jy en jou buurman nie met dieselfde hemde gaan opdaag by die volgende vonkelwyn partytjie nie.

Die hemp se materiaal is 100% katoen en afgerond met fyn detail soos die gare wat hier en daar verskil. Wees verseker dat dié knopieshemp vir ‘n leeftyd die oë sal laat draai. 

Hierdie hemp sal ook perfek werk met ‘n paar geel vellies wat beskikbaar is op klerekas.com