Abstrakte rose (turkoois)

Een van ons gunsteling bykomstighede hierdie somer is serpies. Deels omdat dit op soveel veelsydige maniere gedra kan word, maar ook omdat dit bloot eenvoudig net mooi is!