Abigail

  • Winskopie
  • Gewone prys R 990.00
Tax included.


Speels, vrolik en absoluut ideaal vir die somer. Die rek-katoen materiaal waarvan die Abigail rokkie gemaak is laat dit vroulik en sag lyk. 'n Leer beldjie rond die Abigail perfek af! Dra haar saam met jou klerekas.com poppies, of mooi leer vellies!

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88