Verkoop jou produkte

+27 12 881 0014 | posbus@klerekas.com | 322 Alwynstraat, Waltloo, Pretoria, 0184

Die klerekas.com span is gereeld op die uitkyk vir nuwe verskaffers met produkte wat aan die nodige standaarde met betrekking tot kwaliteit en mode voldoen. Voltooi die onderstaande vorm, waarna ons met jou sal kontak maak. 

*Verskaffers se produkte moet voldoen aan klerekas.com se kwaliteitsvereistes en is onderhewig aan goedkeuring.