GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Reeks: Vellies

18 produkte

Alle vellies wat op #SwartVrydag (29 November 2019) bestel word sal eers in Februarie 2020 afgelewer word.

Adam kort 'n paar vellies om Eva te vang. Al die vellies is geskik vir mans en dames. 

Die vellies is 100% leer en word met die handgemaak. Dit is dus nie 'n massa-produksie item nie en daarom mag dit soms 15 tot 20 werksdae neem vir aflewering.

Omdat ons met 100% leer werk, maak dit ons taak so bietjie moeilik om altyd dieselfde kleur leer te bied. Dit hang alles af van die graan van die leer en hoe dit die spesifieke kleur absorbeer, dit is egter vellies, jy weet DKW's! 

klerekas.com beveel aan dat mans hulle normale skoengrootte vellies bestel en dat dames een grootte kleiner as die skoengrootte wat hulle normaalweg dra bestel.

 Onseker? Volg gerus hierdie maatstaf vir om jou grootte te vind:

Mate in cm 22.6 23.5 24.3 25.2 26 26.9 27.7 28.6 29.4 30.7 31.1
Skoengrootte (vellies) 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13
  • Blom Vellies
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 699.00
  • JNDR VELLIES
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 899.00
  • Amber vellies
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 450.00
  • Swart vellies
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 450.00
  • Rooi vellies
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 450.00
  • Staatmakers
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 899.00
  • Bruin vellies
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 450.00
  • Narratief
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 899.00
  • Pienk vellies
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 899.00
  • Pers vellies
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 899.00
  • Ultramel vellies
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 899.00
  • Delft Vellies
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 899.00
  • Hartjie Vellies
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 899.00
  • Bruin Suede Vellies
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 899.00
  • Eva Vellies
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 899.00
  • Navy en Bruin vellie
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 699.00
  • Wit en swart vellie
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 699.00
  • Kerneels vellies
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 899.00