GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Reeks: twietee

4 produkte

Dit is dalk die soutreuk van klei wat jou herinner aan jou kinderdae, maar vandag staan jy gelykwaardig uniek en braaf as ‘n volwasse vrou wat gereed is om elke dag vierkantig in die oë te kyk. Natuurlik met dieselfde speelsheid en kreatiwiteit as ‘n jong dogtertjie.

twietee se storie het begin saam met die vrolike lentebloeisels van die jaar 2015. Ontwerper en klei-boffin, Jacorien Swart se lewensuitkyk word beklemtoon deur haar kleurvolle klei-juwele. Niks wat mooi is, is perfek nie.

twietee is spesiaal gemaak vir kleine prinsessies wat hou van tee drink en mevrou-mevrou speel.

 

  • eendjies
    Standaard prys
    R 80.00
    Sale price
    R 80.00
  • hartjies
    Standaard prys
    R 60.00
    Sale price
    R 60.00
  • varkies
    Standaard prys
    R 100.00
    Sale price
    R 100.00
  • beertjies
    Standaard prys
    R 100.00
    Sale price
    R 100.00