Sexy Jocks

Image result for sexy socks logo

Eko-vriendelik, sosiaal-bewus en heeltemal uniek, Sexy Jocks is die etiese keuse vir onderklere. Hoekom? Sexy Jocks word vervaardig deur Sexy Socks se afval materiaal wat bestem was vir storting en daarom bied hulle hierdie hoogs gemaklike (en pret) jocks vir mans.

Hierdie onderklere word handgemaak deur vroue in Masiphumelele, Kaapstad, en  omdat dit van herwinde materiaal vervaardig word is geen twee pare ooit dieselfde nie!