ROWDY

ROWDY

ˈraʊdi/

Uitbundig, opgewek en luidrugtig.

ROWDY is reeds in 2012 in Kaapstad gevestig. Dit is oorspronklik ontwikkel om stylvolle tog bekostigbare rugsakke vir studente te vervaardig. Dit het egter vinnig die gemeenskap se vertroue gewen en só is meer as net rugsakke ontwikkel. Vandag bied ROWDY 'n wye reeks leerprodukte - van slinger- tot naweeksakke en selfs aktetasse. Ons produkte is stylvol en klassiek ontwerp en word lewenslank gewaarborg. 

ROWDY mik om jou styl lewenslank uitbundig, opgewek en luidrugtig te hou!