GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Reeks: Reisiger

6 produkte

"Ek reis na gister om my drome te gaan soek, wat ek gedroom het langs die pad en geskryf het in my boek." - Jak de Priester

Enige ware reisiger kan stories vertel van koffers wat hulle in die steek gelaat het. Klerekas.com se Reisiger-reeks is tydloos, met kwaliteit aan mekaar gestik en sal jou nooit in die steek laat nie.

Waarvoor wag jy? Koop die sak, pak op jou goedjies, laai dit in die Volla en vat die pad! Hierdie is die enigste Reisiger-sakke wat nog beskikbaar is ons reeks, spring vinnig voordat jy die trein verpas. 

O ja! Die goeie nuus is dat koeriergeld by die Reisiger-reeks ingesluit is.*

  • Posbode
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 620.00
  • Kleingeldsakkie
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 45.00
  • Telegrafis
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 620.00
  • Naweeksak
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 700.00
  • Rugsak
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 590.00
  • Dagsak
    Standaard prys
    R 550.00
    Sale price
    R 550.00