GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Reeks: Reformed palmsakkies

2 produkte

Die naam sê alles: Reformed

Reformed het in die huisdansseisoen van Stellenbosch ontstaan toe Jacobus 'n leerstrikdas vir Rentia se huisdans wou hê. Ambisieus, het hy besluit om self een te maak. Rentia was gek oor dié leerstrikdas en het Jacobus gemaan om vir haar ook 'n leer palmsakkie te maak vir die geleentheid.

 

Reformed se leerprodukte is bekostigbaar, stylvol en elegant. Alle produkte is handgemaak van egte leer. En weet dat wanneer jy een of dalk almal van hierdie strikdasse koop, dit verseker twee jong entrepreneurs-studente sal laat bokspring!

  • Bruin leer palmsakkie
    Standaard prys
    R 250.00
    Sale price
    R 250.00
  • Swart leer palmsakkie
    Standaard prys
    R 250.00
    Sale price
    R 250.00