GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Reeks: Poppies

6 produkte

Staan uit as 'n behoorlike poppie met dié oulike skoentjies wat jou selfs aan jou skooldae mag herinner. Ons waarborg wel dat jy geen detensie hoef te verwag nie!

Klerekas.com poppies word handgemaak met 100% leer. Dit is dus nie 'n massa-produksie item nie en daarom mag dit soms 10 tot 15 werksdae neem vir aflewering.

Omdat ons met 100% leer werk, maak dit ons taak so bietjie moeilik om altyd dieselfde kleur leer te bied. Dit hang alles af van die graan van die leer en hoe dit die spesifieke kleur absorbeer, dit is egter soos vellies, jy weet DKW's! 

Wanneer dames klerekas.com poppies bestel beveel ons aan dat dames hulle normale skoengrootte bestel.

 Onseker? Volg gerus hierdie maatstaf vir om jou grootte te vind:

Voetmates

Mates in cm

Grootte

(Poppies)

22.6

4

23.5

5

24.3

6

25.2

7

26

8

26.9

9

  • Geel klerekas.com poppies
    Standaard prys
    R 799.00
    Sale price
    R 699.00
  • Rooi klerekas.com poppies
    Standaard prys
    R 799.00
    Sale price
    R 699.00
  • Babapienk klerekas.com poppies
    Standaard prys
    R 799.00
    Sale price
    R 699.00
  • Bruin klerekas.com poppies
    Standaard prys
    R 799.00
    Sale price
    R 699.00
  • Pienk klerekas.com poppies
    Standaard prys
    R 799.00
    Sale price
    R 699.00
  • Donkerbruin klerekas.com poppies
    Standaard prys
    R 799.00
    Sale price
    R 699.00