GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Reeks: Net 'n Kameel

9 produkte

Juwele ontwerper, Elizma Ingram, se doel was nog altyd om pragtige, tog betekenisvolle kuns te skep deur haar juwele.

Dis geen verrassing dat haar juwele geinspireer word deur die maestieuse natuurskoon van die pragtige Maluti berge, waar sy saam met haar man en twee seuns woon. Elizma gebruik graag ‘n kombinasie van hout, metaal, pêrels en klei as mediums om die natuur in die omgewing te weerspieël.

 

 Net ‘n Kameel juwele is eenvoudig en elegant, tog nuwerweds en uitdagend en daar is beslis iets vir elkeen se smaak.

 

  • Net 'n pêrel hangertjie
    Standaard prys
    R 180.00
    Sale price
    R 180.00
  • Net 'n druppel (liggrys en goud)
    Standaard prys
    R 200.00
    Sale price
    R 200.00
  • Net 'n (goue) halfmaan
    Standaard prys
    R 80.00
    Sale price
    R 80.00
  • Net 'n kruisie
    Standaard prys
    R 140.00
    Sale price
    R 140.00
  • Net 'n druppel (grys en silver)
    Standaard prys
    R 200.00
    Sale price
    R 200.00
  • Net 'n (silver) halfmaan
    Standaard prys
    R 80.00
    Sale price
    R 80.00
  • Net 'n hartjie
    Standaard prys
    R 140.00
    Sale price
    R 140.00
  • Net 'n druppel (liggrys en brons)
    Standaard prys
    R 200.00
    Sale price
    R 200.00
  • Net 'n pêrel oorbel
    Standaard prys
    R 140.00
    Sale price
    R 140.00