Flamink

  • R 630.00


Wees soos 'n flamink:
Hou jou op hoog,
leef in volkleur,
& staan uit!
Die flaminkrok sal beslis verseker dat jy reg is vir enige geleentheid. Dra haar saam met jou swart hakskoene vir 'n meer formele geleentheid en saam met geel klerekas.com poppies vir 'n informele kuier saam met vriende. TJiRP juwele rond jou uitrusting prentjiemooi af.

GROOTTE:

BORS:

HEUP:

S

87CM/92 CM (32/34)

95CM/100 CM (32/34)

M

97CM/102 CM (36/38)

105CM/110 CM (36/38)

L

107CM/112 CM (40/42)

115CM/120 CM (40/42)

XL

117CM/122 CM (44/46)

125CM/130CM (44/46)

100% RAYON