Blomme broek

  • R 699.00


Hierdie speelse blomme broek is 'n moet vir elke klerekas hierdie somer. Jy kan haar optof vir ‘n deftige geleentheid of aantrek na 'n informele geleentheid saam met vriendinne.

GROOTTE:

HEUP:

S

95CM/100 CM (32/34)

M

105CM/110 CM (36/38)

L

115CM/120 CM (40/42)

XL

125CM/130CM (44/46)

100% RAYON LINEN