Mc Alpine

 

Sy laat gemak moeiteloos en stylvol lyk. Sy is ambisieus, doelgerig en laat nooit op haar wag nie. Sy is vrou.  

Al ooit gedink dat jy die woorde: modern, tydloos, smaakvol en gemaklik in een sin sal hoor? Wel, met Mc Alpine hoef jy nie verder te soek nie. Funksionaliteit en gemak is aan die orde van die dag wanneer jy ‘n ietsie van Mc Alpine besit. Jy kan haar optof vir ‘n deftige geleentheid of reg wees vir ‘n ontspannende piekniek – alles met net een kledingstuk.

 

 Jou klerekas sal altyd leeg voel todat jy ‘n kledingstuk van Mc Alpine besit. 
“Dra my meer as eenkeer, my vir ewig!”