Gratis koerierdiens vir bestellings van R599 of meer

MASKERS

Doen dit is styl!

Moenie dat Covid-19 jou stylvolle klerekas in die skande steek nie. Bly gesond. Stap in styl en trap daai kiem plat met klerekas.com se #stylvolle gesigmaskers. 🦠

 

• Voldoen aan al die vooreistes.

• Ons gesigmaskers het 3 lae materiaal: twee lae minimate-materiaal, met 'n filterlagie tussenin. 

• Ons maskers is wasbaar. 

• Ons koerier lewer regoor Suid-Afrika af tydens die inperking. 🚛 

• Die koerierdiens neem ongeveer 3-5 werksdae om jou pakkie af te lewer.

 

* Die maskers word handgemaak en materiaal word spesiaal gedruk en met die hand uitgesny. Die kleure en patrone mag effens verskil van die foto's.

* Bestellings neem 5-10 werksdae voordat dit gestuur word. Elke masker word met die hand vervaardig en daarom kan ons dit nie onmiddellik stuur nie. Slegs gesigmaskers sal tydens die inperking afgelewer word. Ander klerekas.com-items mag ongelukkig eers na afloop van die inperking gestuur word.