Reeks: Kerkskoene
Weg is die dae wat jy ‘n pak klere moet dra met kokkerottrappers! Hierdie skoene is handgemaak in Suid-Afrika en sal jou laat uit staan by ‘n troue of laat koning kraai by die werk.