GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Verstriklik mooi handsak
Verstriklik mooi handsak
Verstriklik mooi handsak

Verstriklik mooi handsak

Standaard prys
R 450.00
Sale price
R 250.00
Tax included.

Elke vrou se klerekas het 'n handsak nodig wat die koppe sal laat draai! Hierdie handsak is die perfekte grootte en sal saam met beide jou aandrok en denim sorg vir 'n tikkie elegansie.

 

Kunsleer

Beskikaar in swart, room en pienk