GRACE

Vrouens is besonderse wesens. Vrouens het die wonderlike vermoë om te kan multi-task. Vrouens se smaak- en reuk vermoë is beter ontwikkel as mans s’n. Glo dit of nie, maar vroue trek vinniger aan as mans. 

Vrouens se lywe is so divers soos verskillende soorte kase en daar is geen goue reël nie. Ongelukkig kan die laas genoemde eienskap ietwat van 'n probleem oplewer as dit by klere koop kom.

GRACE is stylvol ontwerp om jou jou lyf op die regte plekke te aksentueer, sodat jy altyd op jou heel beste lyk. Die grootste fout wat vrouens maak is om slegs klere te koop wat pas en nie te eksperimenteer met die nuutste modes nie. In GRACE kan enige liggaamvorm in enige styl gevier word!

Die lewe is te kort om vervelige klere te dra.

Só werk die groottes:

0 = 36

1 = 38/40

2 = 40/42

3 = 44/46

4 = 48/50