GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Iets om te sê (wit rok)
Iets om te sê (wit rok)

Iets om te sê (wit rok)

Standaard prys
R 600.00
Sale price
R 600.00
Tax included.

Dié wit rok sal beslis sorg dat jy aandag trek. Die Iets om te sê (wit rok) het 'n V-lyn halssnoer, oop skouers en 'n wit beldjie om jou middel te aksentueer.

Stileer jou rokkie met 'n los bolla en vleeskleurige hakskoene.

 

Grootte

Beskikbaar in S, M, L, XL.

Model dra 'n S.

 

Kleur

Wit

 

Wasmasjien vriendelik.