GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Reeks: Eva

16 produkte

"Haar oë is blou, waterblou
Haar oë is bruin, okerbruin
Haar oë is swart, graniet se swart

Haar oë is mooi

Haar hart is groot, omgeegroot
Haar hart is wyd, hemelwyd
Haar hart is sag, seewiersag
Haar hart is rooi

Haar naam is Eva"

- Emile Minnie

Eva is vir die klerekas.com vrou ontwerp om haar skoonheid te beklemtoon en haar op haar beste te laat lyk.

Die reeks word handvervaardig in Suid-Afrika en jy kan met 'n geruste hart weet dat jy as vrou met 'n Eva-item jou eie uniekheid sal laat floreer.

 

Eksklusief beskikbaar by klerekas.com

  • Volg my (pienk)
    Standaard prys
    R 599.00
    Sale price
    R 150.00
  • Geluk is aan my kant (rooi)
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 150.00
  • Dans-dans
    Standaard prys
    R 575.00
    Sale price
    R 199.00
  • Somerson
    Standaard prys
    R 499.00
    Sale price
    R 150.00
  • Volg my
    Standaard prys
    R 599.00
    Sale price
    R 150.00
  • Verstriklik mooi
    Standaard prys
    R 550.00
    Sale price
    R 199.00
  • Athena
    Standaard prys
    R 699.00
    Sale price
    R 399.00
  • Iets om te sê (wit rok)
    Standaard prys
    R 600.00
    Sale price
    R 399.00
  • Herfsnooi (eenpak)
    Standaard prys
    R 600.00
    Sale price
    R 399.00
  • Sonsondergang geel (broek)
    Standaard prys
    R 399.00
    Sale price
    R 299.00
  • Prettig pienk (broek)
    Standaard prys
    R 399.00
    Sale price
    R 299.00
  • Sy (navy rokkie)
    Standaard prys
    R 420.00
    Sale price
    R 100.00
  • Sy (swart rokkie)
    Standaard prys
    R 420.00
    Sale price
    R 100.00
  • Sy (mostert rokkie)
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 100.00
  • Gunsteling (rooi rok)
    Standaard prys
    R 599.00
    Sale price
    R 100.00
  • Blompatrone (eenpak)
    Standaard prys
    R 700.00
    Sale price
    R 399.00