GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Reeks: Dames sneakers

3 produkte

Ons waarborg dat jy die briekdans sal kan doen met ‘n paar van hierdie sneakers. Sneakers is so sinoniem met die 1990’s, maar hulle tydloosheid laat jou toe om kreatief te raak met jou klerekas. Dra hulle by ‘n kortbroek, denim of wanneer jy jou kêrel se vriende vir die eerste keer gaan ontmoet. 

  • Room sneakers
    Standaard prys
    Uitverkoop #Jammer
    Sale price
    R 250.00
  • Ligblou tekkies
    Standaard prys
    R 458.00
    Sale price
    R 250.00
  • Swart sneakers
    Standaard prys
    R 450.00
    Sale price
    R 250.00