Boot and Rally

In 2018 is kreatiewe besigheid aanmekaar gestik met die doel om unieke handgemaakte produkte aan Suid-Afrika bekend te stel. Boot & Rally se primêre fokus is kwaliteit en daarom maak hulle gebruik van materiale soos; egte leer, canvas en weermagtente. Boot & Rally se produkte sal nie net bydrae tot jou noodsaaklike styl nie, maar sal verseker dat jy oor die jare kan spog met 'n tydlose produk.