GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Reeks: BEDERF HOM

10 produkte

Bakkie, bokkie, baby van nou af is dit ek en jy!

Ons verstaan. Hy is tien voet vier en met sy botterblou oë is hy dié sielsgenoot wat met jou hart praat. Hy ken jou en weet dat hy jou hart altyd sal wen met 'n bos rooi rose en sjokolade ... 💪🏻❤️

Soos altyd was klerekas.com voorbarig en het ons (eintlik ons teemeisie) sommer namens jou by Suid-Afrika se grootste liefdes-ghoeroe* gaan aanklop vir advies. Ons vraag aan hom was eenvoudig: "Hoe wen jy sy hart?"

Sy antwoord: "Koop vir hom mooi klere, was sy bakkie en jy bly sy bokkie, baby"

So baby, hier is ons gunsteling produkte aan jou. Plaas nou jou bestelling en ons lewer dit voor Valentynsdag by sy bakkie af. 

*Ons regspan het aanbeveel dat ons sy identiteit beskerm, aangesien hy kompetisie is vir elke man in Suid-Afrika. Ons neem ook geen verantwoordelikheid vir die romanse en passie wat saam met jou pakkie gestuur word nie. 

  • Harold | Navy
    Standaard prys
    R 799.00
    Sale price
    R 550.00
  • Pacman Swembroek
    Standaard prys
    R 550.00
    Sale price
    R 350.00
  • Bakkie, bokkie, baby
    Standaard prys
    R 299.00
    Sale price
    R 199.00
  • Bodhi | Swart
    Standaard prys
    R 559.00
    Sale price
    R 349.00
  • Spoedvraat
    Standaard prys
    R 499.00
    Sale price
    R 225.00
  • Dino Swembroek
    Standaard prys
    R 550.00
    Sale price
    R 350.00
  • Dobbelstene
    Standaard prys
    R 165.00
    Sale price
    R 100.00
  • Haai!
    Standaard prys
    R 165.00
    Sale price
    R 100.00
  • Ian
    Standaard prys
    R 559.00
    Sale price
    R 349.00
  • Sielsgenoot
    Standaard prys
    R 299.00
    Sale price
    R 199.00