GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Reeks: BEDERF HAAR

7 produkte

Skattebol!

Okay manne, kom ons kyk mekaar in die oë en wees reguit. Valentynsdag is die 14de Februarie. Jy kan hierdie dag gebruik om weer haar hart te wen. Blomme en sjokolade is ononderhandelbaar. Dit is ook nie genoeg nie, want blomme verlep en sjokolade smelt (jy het ook aandeel hieraan). Klere en juwele is altyd 'n wenner, eintlik die enigste ware kampioen ...  Jammer vir die woordspeling, maar ons taaladviseur meen dat dit werk. 

Moenie jou tyd mors om deur winkelrakke te gaan stap en te wonder waarvan sy sal hou nie, jy gaan moontlik steeds die verkeerde geskenk koop. Hieronder is wenner items, wat liefde sal waarborg. 

Plaas nou jou bestelling en ons lewer dit voor Valentynsdag af. Ons posman is regtig nie kompetisie vir jou nie, jy is veilig.  

*Ons neem geen verantwoordelikheid vir die romanse en passie wat saam met jou pakkie gestuur word nie. 

  • TJiRP 067
    Standaard prys
    R 90.00
    Sale price
    R 90.00
  • TJiRP 070 (rooi)
    Standaard prys
    R 180.00
    Sale price
    R 180.00
  • Vanessa
    Standaard prys
    R 559.00
    Sale price
    R 349.00
  • TJiRP 077
    Standaard prys
    R 95.00
    Sale price
    R 95.00
  • TJiRP 002
    Standaard prys
    R 110.00
    Sale price
    R 110.00
  • Amy luiperd
    Standaard prys
    R 559.00
    Sale price
    R 349.00
  • Skattebol
    Standaard prys
    R 499.00
    Sale price
    R 199.00