Gratis koerierdiens vir bestellings van R599 of meer

appeltjie!

appeltjie! is so sinoniem met die onskuld van Adam en Eva dat die klerekas.com-span eenvoudig nie die versoeking kon weerstaan het om hul kreatiwiteit en liefde vir kinders op die ontwerpersbord te plaas nie. 

Kinders moet kan boomklim, pop speel, verbeel, lag en dit alles in styl.

appeltjie! Sal vir sussie nie net laat mooi lyk vir kerk nie, maar sy sal sommer al van kleins af leer dat dit belangrik is om netjies en mooi aan te trek. 💕🍏