GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Adam A
Adam A
Adam A
Adam A
Adam A
Adam A
Adam A
Adam A

Adam A

Standaard prys
R 799.00
Sale price
R 599.00
Tax included.

Hoekom ADAM A?

Want hier is ‘n paar komplimente wat jy sal kry wanneer jy die hemp dra:

• Aaaah jy is pragtig!

• Hato-potato! Sal jy Aaaaasseblief my kêrel wees?

• Jy kan maar enige tyd my kaaaatjie van die baan wees! 

100% katoen

100% eksklusief beskikbaar by klerekas.com

Waarde vir jou geld? Verseker! Dié knopieshemp is tydloos en met die hoogste kwaliteit gewaarborg! Uiters gepas saam met jou klerekas.com vellies.