Adam 94

  • Winskopie
  • Gewone prys R 599.00
Tax included.


Hier is dit nou swart op wit die deftigste knopieshemp waarmee jy jou klerekas sal kan bederf! Met die Adam 94 sal die gesegde “Jy kan hom deur ‘n ring trek” van jou op toepassing wees. 

Die knopieshemp is ontwerp deur die span van klerekas.com en dus sal jy dié hemp net op ons webtuiste kan koop. So jy en jou tweeling boetie hoef nie meer dieselfde te lyk nie, want met die beperkte voorraad skep dit ‘n eksklusiewe identiteit.

100% Katoen

99,9% Detail

101% Uniekheid

Uiteindelik, styl nes jy wil!