Nuus

Vier die lente in styl!

Rianca de WetSep 25, '21

Dis ‘n heerlike lente, die winter is verby! Aan die begin van die nuwe seisoen is dit altyd omwindend om jou klerekas aan te vul met nuwe klere, te speel met verskillende kleure en met nuwe patrone te eksperimenteer na ‘n vaal winter. As jy enigsins so lief vir die...

10 wenke om jou slanker te laat lyk

Rianca de WetAug 28, '21

Wanneer jy klere dra wat nie net gemaklik is nie, maar ook jou laat goed lyk, laat dit jou soveel beter oor jouself voel. Dit gee jou selfvertroue en dit laat jou straal. Te veel kere wanneer ons bietjie “af” voel raak ons in die gewoonte om slonsdrag te dra,...

Al lyk die weervoorspelling hierdie winter ysig, hoef jou klerekas nie te wees nie!

Rianca de WetAug 4, '21

Die begin van die winter lyk gewoonlik baie rooskleurig, ons almal droom oor uitrustings met lag-op-laag klere en snoesige serpe wat ons reg deur die jaar op Pinterest sien.   Terug by die realiteit is dit nie altyd so rooskleurig nie, dis yskoud en jy raak vinnig in die gewoonte...

Dra hierdie klere vir beter selfvertroue

Rianca de WetJun 19, '21

Nes die alombekende uitdrukking: “Jy is wat jy eet!”, het jou klere ook die krag om jou emosies en jou houding te beïnvloed.   Sommige klere en kleure het die krag om jou eenvoudig net te laat straal, sodat jy nie net goed lyk nie, maar ook goed voel –...

Uiteindelik, styl nes jy wil

Rianca de WetMay 13, '21

Ons almal staan soms by die winkelrakke en wens dat ons so prentjiemooi soos die bekendes op tydskrifte se voorblaai kan pronk. Goeie nuus, want in die hedendaagse style is so uniek dat jy jouself kreatief kan uitleef en elke dag soos ‘n voorbladmodel kan lyk en voel.  Jy verkies...